song lyrics / Cordelia / Net Soos Ek Is lyrics  | FRen Français

Net Soos Ek Is lyrics

Performer Cordelia

Net Soos Ek Is song lyrics by Cordelia official

Net Soos Ek Is is a song in Afrikaans

Hoe keer jy ’n hart?
Hoe keer jy om lief te hê?
Hoe vermy jy om dit te sê as dit als in jou oorvat?

Hoe keer jy die woorde?
Voor jy weet is dit te laat
Voor jy weet het jy gepraat
En jy’t gesê wat jou hart wil hê

Toe jy sê jy’t my lief met alles in jou
Jy’t my liewer as die lewe self
En dis vir altyd (Dis vir altyd)
Toe jy sê jy’t my lief soos niemand anders
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is

Hoe keer jy ‘n hart?
Hoe keer jy om nee te sê?
As die antwoorde voor jou lê wat jou hart heel maak

Hoe keer jy die woorde?
Voor jy weet is dit te laat (Dit te laat)
Voor jy weet het jy gepraat
En jy’t gesê wat jou hart wil hê

Toe jy sê jy’t my lief met alles in jou
Jy’t my liewer as die lewe self
En dis vir altyd (Dis vir altyd)
Toe jy sê jy’t my lief soos niemand anders
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is

Jy’t my lief met alles in jou
Jy’t my liewer as die lewe self (Lewe self)
En dis vir altyd (Dis vir altyd)
Toe jy sê jy’t my lief soos niemand anders
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is (Net soos ek is)
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is
Hoe keer jy ‘n hart?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Net Soos Ek Is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid