song lyrics / Clamber Club / Skut Jou Boontjie Sak lyrics  | FRen Français

Skut Jou Boontjie Sak lyrics

Performers Clamber ClubSonja Herholdt

Skut Jou Boontjie Sak song lyrics by Clamber Club official

Skut Jou Boontjie Sak is a song in Afrikaans

Skud skud skud, skud jou boontjie sakkie
Skud skud skud, skud hom nou
Skud skud skud, skud jou boontjie sakkie
Skud skud skud, skud hom nou

Lig jou boontjie sakkie omhoog
Hou hom hoog in die lug
Strek op jou toontjies rek jou rug
Strek en rek omhoog in die lug

Skud skud skud, skud jou boontjie sakkie
Skud skud skud, skud hom nou
Skud skud skud, skud jou boontjie sakkie
Skud skud skud, skud hom nou

Plaas jou sakkie laag op die grond
Lê plat op jou maag
Laag op die grond skud ons rond
Sit jou sakkie laag op die grond

Skud skud skud, skud jou boontjie sakkie
Skud skud skud, skud hom nou
Skud skud skud, skud jou boontjie sakkie
Goei hom hoog in die lug en weeee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skut Jou Boontjie Sak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid