song lyrics / Clamber Club / Ons Gaan Huis Toe lyrics  | FRen Français

Ons Gaan Huis Toe lyrics

Performers Clamber ClubSaranti Reeders

Ons Gaan Huis Toe song lyrics by Clamber Club official

Ons Gaan Huis Toe is a song in Afrikaans

Ons gaan huis toe gaan huis toe aan die einde van die dag
Ons gaan huis toe gaan huis toe dis laat en amper nag

Aai daar was hope pret, daar was gelag
Geswem en gespeel die hele dag
Reesies gedraf en fiets gery
Ooh en ons het ook baie lekker kos gekry

Ons gaan huis toe gaan huis toe aan die einde van die dag
Ons gaan huis toe gaan huis toe dis laat en amper nag

Huis toe na my bed daar's speelgoed wat wag
Vertel vir pa en hondjie van al die gelag
Huis toe na my teddy beer huis toe maar toemaar
More doen ons dit weer mmm wat sê jy meneer?

Ons gaan huis toe gaan huis toe aan die einde van die dag
Ons gaan huis toe gaan huis toe dis laat en amper nag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons Gaan Huis Toe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid