song lyrics / Clamber Club / Dit Kon My Nie Kry Nie lyrics  | FRen Français

Dit Kon My Nie Kry Nie lyrics

Performers Clamber ClubSaranti Reeders

Dit Kon My Nie Kry Nie song lyrics by Clamber Club official

Dit Kon My Nie Kry Nie is a song in Afrikaans

Daar was eendag 'n monster
Wat gebly het onder my bed
My boetie sê dit word slegs wakker
Gaan jou vang ek sal jou wet

Hy maak muskiete so skrik
Hy vat vlooie in sy struk
Hy terg spinnekoppe wat ontwaak
Maar hy kon my nie skrik maak nie

Ek was al te vinnig vir hom
Ek trek 'n skewe gesig
En op 'n rats skop ek hom stom
Met my hele gewig

Hy maak muskiete so skrik
Hy vat vlooie in sy struk
Hy terg spinnekoppe wat ontwaak
Maar kon my nie skrik maak nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dit Kon My Nie Kry Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid