song lyrics / Clamber Club / Diere Liedjie lyrics  | FRen Français

Diere Liedjie lyrics

Performers Clamber ClubSonja Herholdt

Diere Liedjie song lyrics by Clamber Club official

Diere Liedjie is a song in Afrikaans

Oom olifant jou reuse dier
Die mense lag vir hul plesier
Jy swaai jou slurp dit is so lank
Jy maak daarmee trompeter klank

'n Muisie klein is rats en vinning
Sonder 'n geraas eet hy sy kaas
Vinnig en stil skiet hy oor die mat
Hy's nie bang vir die ou grote kat

My hondjie is so lief vir my
Hy's my beste troeteldier
Hy blaf en hy lek en hy's lief vir my
Hy swaai sy stert as hy kos kan kry

Oom Kollie kameelperd is lank en skraal
Met sy lang nek moet hy kos gaan haal
My vissie in die visbak het skubbe en 'n vin
En daarmee kan hy swem soos min
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Diere Liedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid