song lyrics / Clamber Club / Die Leeu En Die Luiperd lyrics  | FRen Français

Die Leeu En Die Luiperd lyrics

Performers Clamber ClubSaranti Reeders

Die Leeu En Die Luiperd song lyrics by Clamber Club official

Die Leeu En Die Luiperd is a song in Afrikaans

Die leeu en die luiperd en die tier het geruk en rol
Om 'n pot vol goud te wen moes hul net dans en jol

Toe die musiek sê stop
Toe stop hulle
Toe die musiek sê gaan
Toe dans hulle

Die leeu en die luiperd en die tier dans heeldag
Hul vergeet van die pot vol goud
Die musiek laat hulle lag

Toe die musiek sê stop
Toe stop hulle
Toe die musiek sê gaan
Toe dans hulle

Die leeu en die luiperd en die tier het geruk en rol
Om 'n pot vol goud te wen moes hul net dans en jol

Toe die musiek sê stop
Toe stop hulle
Toe die musiek sê gaan
Toe dans hulle

Die leeu en die luiperd en die tier gaan vrolik tuis
Hul dans terwyl ons slaap
En smul aan hul roomys
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Leeu En Die Luiperd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid