song lyrics / Clamber Club / 5 Paddatjies lyrics  | FRen Français

5 Paddatjies lyrics

Performers Clamber ClubSaranti Reeders

5 Paddatjies song lyrics by Clamber Club official

5 Paddatjies is a song in Afrikaans

Vyf klein paddatjies spring op en af
Een val hard en stamp sy kop
Pappa padda tel hom op mama huil en sê
Kom paddatjie kom jy moet gaan lê

Vier klein paddatjies spring op en af
Een val hard en stamp sy kop
Pappa padda tel hom op mama huil en sê
Kom paddatjie kom jy moet gaan lê

Drie klein paddatjies spring op en af
Een val hard en stamp sy kop
Pappa padda tel hom op mama huil en sê
Kom paddatjie kom jy moet gaan lê

Twee klein paddatjies spring op en af
Een val hard en stamp sy kop
Pappa padda tel hom op mama huil en sê
Kom paddatjie kom jy moet gaan lê

Een klein paddatjie spring op en af
Sy val hard en stamp haar kop
Almal spring toe op en tel haar vining op
Pappa en mama sê o almal gaan lê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for 5 Paddatjies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid