song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Noag Het 'n Ark Gebou lyrics  | FRen Français

Noag Het 'n Ark Gebou lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Noag Het 'n Ark Gebou song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Noag Het 'n Ark Gebou is a song in Afrikaans

Noag het 'n ark gebou
Die mense het hom uitgejou
Noag het tog so gepleit
Maar hul harte was vol van nyt

Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
En net maar agt is gered

Twee vir twee stap die diere in
Die aap en die beer en die olifant
In die ark sit hul en wag
Op 'n mooie sonskyndag

Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
En net maar agt is gered
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Noag Het 'n Ark Gebou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the star
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid