song lyrics / Bybelstories Met Kinderliedjies / Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus lyrics  | FRen Français

Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus lyrics

Performer Bybelstories Met Kinderliedjies

Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus song lyrics by Bybelstories Met Kinderliedjies official

Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus is a song in Afrikaans

Ek is bly ek ken vir Jesus
Ek is bly ek is Sy kind
En ek bly my hele lewe
Aan die Here vasgebind

Ek is bly ek het 'n Bybel
Dat ek elke dag kan lees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees

Ek is bly ek ken vir Jesus
Ek is bly ek is Sy kind
En ek bly my hele lewe
Aan die Here vasgebind

Ek is bly ek het 'n Bybel
Dat ek elke dag kan lees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees
Kinders van die Here
Het niks om voor bang te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid