paroles de chanson / Manie Jackson parole / Rugby Uit Die Boonste Rakke lyrics  | ENin English

Paroles de Rugby Uit Die Boonste Rakke

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Rugby Uit Die Boonste Rakke par Manie Jackson lyrics officiel

Rugby Uit Die Boonste Rakke est une chanson en Afrikaans

Die beste medisyne vir die rugbykoors waar Suid-Afrika weer beet gepak het
Is biltong en braaivleis en boeretroos
Rugby uit die boonste rakke

Ja ja Suid-Afrika het ‘n rede om fees te vier
Want die Bokke gaan die groen en goud weer dra
Uiteindelik is die Lions hier

Put your money where your mouth is na twaalf jaar
Rugby uit die boonste rakke
There’s no more time for bluff and brag
Rugby uit die boonste rakke

Dis die Bokke wat die skoppe oor die pale laat gly
Rugby uit die boonste rakke
Dis hulle wat die balle by die doellyn gaan kry
Rugby uit die boonste rakke

Dis die bokke wat koning gaan kraai in die skrum
Rugby uit die boonste rakke
Dis hulle wat die hoogste in die lynstaan spring
Rugby uit die boonste rakke

Ja ja Suid-Afrika het ‘n rede om fees te vier
Want die Bokke gaan die groen en goud weer dra
Uiteindelik is die Lions hier

Put your money where your mouth is na twaalf jaar
Rugby uit die boonste rakke
There’s no more time for bluff and brag
Rugby uit die boonste rakke

Ja ja Suid-Afrika het ‘n rede om fees te vier
Want die Bokke gaan die groen en goud weer dra
Uiteindelik is die Lions hier

Put your money where your mouth is na twaalf jaar
Rugby uit die boonste rakke
There’s no more time for bluff and brag
Rugby uit die boonste rakke

Rugby uit die boonste rakke
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Rugby Uit Die Boonste Rakke

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole à gauche du casque
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid