paroles de chanson / Manie Jackson parole / Louisa lyrics  | ENin English

Paroles de Louisa

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Louisa par Manie Jackson lyrics officiel

Louisa est une chanson en Afrikaans

Die woorde van love songs is almal al lankal gesing
Gedigte van hartstog gestuur in die ewigheid in
Die boodskappe hang oor die aarde
Die trane wat val soos die reën
Dis wense en harte soos myne vir jou want jy is die een

Louisa, jy lewe in my soos 'n lied
Louisa, ek wil nooit die klank van jou naam vergeet
Louisa, die draaitafel speel aan en aan
Ek sal nooit genoeg van jou kry
Net oor en oor sing dit is jy, jy is die een Louisa

Die verse en wysies is dikwels waar liefde begin
As ek jou my song sing en wys hoe ek jou bemin
Die melodie hang in my ore
Verlange wat sny tot die been
Die hoop wat ek uitspreek, wat vas aanhou glo en weet jy is die een

Louisa, jy lewe in my soos 'n lied
Louisa, ek wil nooit die klank van jou naam vergeet
Louisa, die draaitafel speel aan en aan
Ek sal nooit genoeg van jou kry
Net oor en oor sing dit is jy, jy is die een Louisa

Mag niemand jou ooit vergelyk nie
'n Beeld van jou siel probeer maak
Jy's heeltemaal anders, daar's niemand soos jy, die koningin en die dief van my hart

Louisa, jy lewe in my soos 'n lied
Louisa, ek wil nooit die klank van jou naam vergeet
Louisa, die draaitafel speel aan en aan
Ek sal nooit genoeg van jou kry
Net oor en oor sing dit is jy
Solank jy net altyd hier bly, jy is die een Louisa
Solank jy net altyd hier bly, jy is die een Louisa
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Louisa

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid