paroles de chanson / Manie Jackson parole / Leef vir Hom lyrics  | ENin English

Paroles de Leef vir Hom

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Leef vir Hom par Manie Jackson lyrics officiel

Leef vir Hom est une chanson en Afrikaans

As die sondes van gister nog seermaak
En jou hart voel leeg
Loop die pad wat jou hart sal kan heelmaak
En laat sy liefde leef

Reik uit na die hand in die Hemel
Onder die vlerk van God
Hy lei ons na die ewige lewe
Met die woord van bo

Staan op en leef vir Hom
Hy gee ons lewe ons brood vir vandag
Staan op en leef vir Hom
Hy is ons Vader
Hy gee ons krag

As die eensame donker jou bang maak
Met elke klop van jou hart
Weet net God is altyd ewig by jou
Vertrou maar net op Hom

Reik uit na die hand in die Hemel
Onder die vlerk van God
Hy lei ons na die ewige lewe
Met die woord van bo

Staan op en leef vir Hom
Hy gee ons lewe ons brood vir vandag
Staan op en leef vir Hom
Hy is ons Vader
Hy gee ons krag

God is altyd naby jou God is nooit te ver
Hy sal altyd al jou sorge dra
Gee vandag jou hart aan hom Hy sal jou bewaar
Die krag van Sy liefde sal jou dra

Staan op en leef vir Hom
Hy gee ons lewe ons brood vir vandag
Staan op en leef vir Hom
Hy is ons Vader
Hy gee ons krag

Staan op en leef vir Hom
Hy gee ons lewe ons brood vir vandag
Staan op en leef vir Hom
Hy is ons Vader
Hy gee ons krag
Leef leef vir Hom
Leef vir Hom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Leef vir Hom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole en haut de la cible
3| symbole à droite de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid