paroles de chanson / Manie Jackson parole / Klokkespel lyrics  | ENin English

Paroles de Klokkespel

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Klokkespel par Manie Jackson lyrics officiel

Klokkespel est une chanson en Afrikaans

Die klokkespel om middernag
Vertel ons dit is Kersfees
Orals staan groepies mense saam besig om Kersliedere te sing

Liedere wat vertel van die Koningskind
Uit Dawid se geslag
Die Koning wat ons met die wederkoms verwag

Die klokkespel bevestig die waarheid
Van ‘n Koning gebore in ‘n stal
Hy was ‘n mens maar tog ook nie ‘n mens nie
Want voor die sondes sou Jesus nooit val

Die klokkespel herinner my ook aan Sy belofte
Van lewe na die ou lewe hier
Op die bedorwe aarde

Waar daar ‘n traan nooit weer sal val
En die son vir ewig skyn
Eendag wanneer Hy in Sy U majesteit verskyn

Die klokkespel bevestig die waarheid
Van ‘n Koning gebore in ‘n stal
Hy was ‘n mens maar tog ook nie ‘n mens nie
Want voor die sondes sou Jesus nooit val

Die klokkespel om middernag
Vertel ons dit is Kersfees
Orals staan groepies mense saam besig om Kersliedere te sing

Liedere wat vertel van die Koningskind
Uit Dawid se geslag
Die Koning wat ons met die wederkoms verwag

Die klokkespel bevestig die waarheid
Van ‘n Koning gebore in ‘n stal
Hy was ‘n mens maar tog ook nie ‘n mens nie
Want voor die sondes sou Jesus nooit val
Want voor die sondes sou Jesus nooit val
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Klokkespel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la valise
2| symbole en bas de la cible
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid