paroles de chanson / Manie Jackson parole / Jy Het My Hart Verlei lyrics  | ENin English

Paroles de Jy Het My Hart Verlei

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Jy Het My Hart Verlei par Manie Jackson lyrics officiel

Jy Het My Hart Verlei est une chanson en Afrikaans

Soggens as ek opstaan
En uit die huis gaan
Dink ek maar net aan jou

Voor ek aan die slaap raak
Die aand wat stil raak
Droom ek maar net van jou

Jy het my hart verlei
Laat ek dit nou hier bely
Al wat ek soek is jy
Want jy het my hart so verlei

Al die mense om my
Dink ek gaan seerkry
My hart so vol van jou

Almal wil my waarsku
Jy gee nie om nie
Maar ek hoort klaar aan jou

Jy het my hart verlei
Laat ek dit nou hier bely
Al wat ek soek is jy
Want jy het my hart so verlei

Vir als verlore
Droom net van jou
Vir geen ander beskore
Al sou ek wou

Jy het my hart verlei
Laat ek dit nou hier bely
Al wat ek soek is jy
Want jy het my hart so verlei
Want jy het my hart so verlei
Jy het my hart so verlei
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy Het My Hart Verlei

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la loupe
2| symbole en bas de la maison
3| symbole à droite de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid