paroles de chanson / Manie Jackson parole / In Die Hemel Is 'n Engel Weg lyrics  | ENin English

Paroles de In Die Hemel Is 'n Engel Weg

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson In Die Hemel Is 'n Engel Weg par Manie Jackson lyrics officiel

In Die Hemel Is 'n Engel Weg est une chanson en Afrikaans

Hoe sou ek ooit verduidelik
Hoe gelukkig jy my maak?
Hoe vind ek ooit die woorde
Om te sê jy is my hart?

Die lewe loop sy paaie
Soms is dit donker soms weer lig
Maar vanaand wil ek graag sê
Hoe dit is

In die Hemel is 'n engel weg
Want my liefling is hier by my
Die Melkweg het ‘n ster verloor
En sy skitter helder aan my sy

Die winde kan ophou woed en waai
Die aarde ophou draai
In die Hemel is 'n engel weg
Want jy is hier by my

Jy neem my hand in joune
En sê van nou af is ons saam
Ek hoor jou soete woorde
En ek hoor jy sê my naam

Die kronkels van die liefde
En al die gawes wat sy gee
Ja vanaand is alles joune sonder keer

In die Hemel is 'n engel weg
Want my liefling is hier by my
Die Melkweg het ‘n ster verloor
En sy skitter helder aan my sy

Die winde kan ophou woed en waai
Die aarde ophou draai
In die Hemel is 'n engel weg
Want jy is hier by my

In die Hemel is 'n engel weg
Want my liefling is hier by my
Die Melkweg het ‘n ster verloor
En sy skitter helder aan my sy

Die winde kan ophou woed en waai
Die aarde ophou draai
In die Hemel is 'n engel weg
Want jy is hier by my

In die Hemel is 'n engel weg
Want my liefling is hier by my
Die Melkweg het ‘n ster verloor
En sy skitter helder aan my sy

Die winde kan ophou woed en waai
Die aarde ophou draai
In die Hemel is 'n engel weg
Want jy is hier by my
In die Hemel is 'n engel weg
Want jy is hier by my
In die Hemel is 'n engel weg
Want jy is hier by my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de In Die Hemel Is 'n Engel Weg

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à gauche de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid