paroles de chanson / Manie Jackson parole / Hier Is My Hart (Amore Amore) lyrics  | ENin English

Paroles de Hier Is My Hart (Amore Amore)

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Hier Is My Hart (Amore Amore) par Manie Jackson lyrics officiel

Hier Is My Hart (Amore Amore) est une chanson en Afrikaans

Ek droom vir ure sommer helderoordag
Amore Amore
Oor die telefoon hoor ek jou helderste lag
Amore Amore

Maar almal sê dat jy beter kan doen ek’s nie goed genoeg vir jou
Maar ek sê Amore Amore

Hier is my hart my hele hart om vir jou te gee
Ek maak aan jou my belofte
Hier is my hart my hele hart wil dit met jou deel
My lewenskrag my hele bestaan my alles in een
Ons lewens begin vandag
Amore Amore
Amore Amore

My skatte is min maar my liefde is groot
Amore Amore
Ek sal hier by jou bly so getroud tot die dood
Amore Amore

Ek is lief vir jou my mooiste prinses
My lewe draai om jou
Jy is alles vir my
Amore Amore

Hier is my hart my hele hart om vir jou te gee
Ek maak aan jou my belofte
Hier is my hart my hele hart wil dit met jou deel
My lewenskrag my hele bestaan my alles in een
Ons lewens begin vandag
Amore Amore

Hier is my hart my hele hart om vir jou te gee
Ek maak aan jou my belofte
Hier is my hart my hele hart wil dit met jou deel
My lewenskrag my hele bestaan my alles in een
Ons lewens begin vandag
Amore Amore

My lewenskrag my hele bestaan my alles in een
Ons lewens begin vandag
Amore Amore
Amore Amore
Amore Amore
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hier Is My Hart (Amore Amore)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid