paroles de chanson / Manie Jackson parole / Donker Hart lyrics  | ENin English

Paroles de Donker Hart

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Donker Hart par Manie Jackson lyrics officiel

Donker Hart est une chanson en Afrikaans

Hoor jy in die middel van die nag en weet jy dat ek vir jou wag
Verstaan jy sien jy hierdie donker hart wat huil?

Nag dis nag hier binne my
En iewers baie ver
Iewers fluister jy ek hoor jou in my siel
My hart is so verniel
Ek verlang na jou

Wag ek wens jy het gewag
Dis duister rondom my
Ek dans in hierdie nag hoe kon jy net gaan?
Ek wens ek het verstaan
Ek verlang na jou

Hoor jy in die middel van die nag en weet jy dat ek vir jou wag
Verstaan jy sien jy hierdie donker hart wat huil?
Oor alles wat ons nou verloor het wat as jy my net gehoor het
Sien jy hierdie donker hart wat huil?

Hoekom is ek so verward?
Sien jy my donker hart?

Tyd ons tyd was net te min
Dit alles was reeds klaar nog voor dit kon begin
Jou hart het my verlei
Dit sal ewig by my bly
Ek verlang na jou

Wag ek wens jy het gewag
Dis duister rondom my ek dans in hierdie nag
Hoe kon jy net gaan?
Ek wens ek het verstaan
Ek verlang na jou

Hoor jy in die middel van die nag en weet jy dat ek vir jou wag
Verstaan jy sien jy hierdie donker hart wat huil?
Oor alles wat ons nou verloor het wat as jy my net gehoor het
Sien jy hierdie donker hart wat huil?

Hoekom is ek so verward?
Sien jy my donker hart? (My hart my hart)

Hoor jy in die middel van die nag en weet jy dat ek vir jou wag
Verstaan jy sien jy hierdie donker hart wat huil?
Oor alles wat ons nou verloor het wat as jy my net gehoor het
Sien jy hierdie donker hart wat huil?

Hoekom is ek so verward?
Sien jy my donker hart (My donker hart)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Donker Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'étoile
2| symbole à gauche du nuage
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid