paroles de chanson / Manie Jackson parole / As Ek Jou Net Weer Kan Hê lyrics  | ENin English

Paroles de As Ek Jou Net Weer Kan Hê

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson As Ek Jou Net Weer Kan Hê par Manie Jackson lyrics officiel

As Ek Jou Net Weer Kan Hê est une chanson en Afrikaans

Daar is ‘n mens in die donker
En net genade hou hom bo
Hy’s rondgegooi gebreek verlore
En ek wonder of jy weet?
Dat daardie mens is maar net ek

Maar in die donker brand ‘n liggie
Skyn hy net vir my
Hy straal sy lig uit en trek my nader
Voordat ek wegsink in die see
En ek weet dat êrens iemand van my weet

Met gebed
En in ‘n lied
Hoor ek jou stem en ek weet ek moet aangaan

Deur die rëen
En teen die wind
Roep ek na jou en die kringloop word voltooi
As ek jou net weer kan hê

Daar is ‘n oomblik wat ons kan stilstaan
En net besin oor wat ons doen
Dalk kan omdraai en oor begin
Dalk ons harte weer oopmaak

Met gebed
En in ‘n lied
Hoor ek jou stem en ek weet ek moet aangaan

Deur die rëen
En teen die wind
Roep ek na jou en die kringloop word voltooi
As ek jou net weer kan hê

Weer ‘n keer sien ek jou weer
Die gisters is verby
Oopgevlek en weggegooi
Finaal gebreek en nou begin ons oor

Met gebed
En in ‘n lied
Hoor ek jou stem en ek weet ek moet aangaan

Deur die rëen
En teen die wind
Roep ek na jou en die kringloop word voltooi
As ek jou net weer kan hê
As ek jou net weer kan hê
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Ek Jou Net Weer Kan Hê

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole à gauche de l'enveloppe
3| symbole à droite de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid