paroles de chanson / Len Muller parole / Toevlug lyrics  | ENin English

Paroles de Toevlug

Interprètes Len MullerStella

Paroles de la chanson Toevlug par Len Muller lyrics officiel

Toevlug est une chanson en Afrikaans

Dek vir my ’n feesmaal voor vyande
Skink ’n bietjie wyn vir die wat haat
Ek voel die gevaar
Wat my weerloos laat

Dra ek weer die wêreld op my skouer
Sien Jy hierdie twyfel in my oë
Dan raak dit seer om te leef
Maar ek weet ek moet aanhou probeer

Want Jy’s my toevlug
My pad deur die vuur
In hierdie oomblik
Waar ek aanhou verloor
Vind ek my skuiling in Jou skaduwee
Dit is hier waar ek net kan wees

Omdat Jy my lief het, kan ek Jou liefhê
Omdat Jy my ken kan ek Jou ken
Ek hoor Jou weer praat
En Jy stil die geraas

Want Jy’s my toevlug
My pad deur die vuur
In hierdie oomblik
Waar ek aanhou verloor
Vind ek my skuiling, in Jou skaduwee
Dit is hier waar ek net kan wees

Ek weet ek kan op Jou vertrou
Jy sal my red, Jy is getrou
Ek kan my lewe op Jou woorde bou
In Jou liefde verdwyn al my vrees (Verdwyn al my vrees)
Dis by Jou waar ek net kan wees (Wees)

Want Jy’s my toevlug
My pad deur die vuur
In hierdie oomblik
Waar ek aanhou verloor
Vind ek my skuiling, in Jou skaduwee
Dit is hier waar ek net kan wees

(Net ek kan wees)
(Toevlug)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Toevlug

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'ampoule
2| symbole à gauche du casque
3| symbole en bas de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid