paroles de chanson / Len Muller parole / Jy Moet Weet lyrics  | ENin English

Paroles de Jy Moet Weet

Interprète Len Muller

Paroles de la chanson Jy Moet Weet par Len Muller lyrics officiel

Jy Moet Weet est une chanson en Afrikaans

Gloei die oggend son
Iewers in die verte loop ons ek het jou gehoor
En daar was nog iets op my hart en ek wou weet
Jy my hartklop hoor
Of jy my hartklop hoor

Maar hoekom voel ek soms
So deurmekaar en deur die weer dis alles onverklaar
Emosies en gedagtes op vlaktes en die see
Nou is jy weer hier en ek onthou

En ek wil hê jy moet weet
Moet weet
Hierdie is vir jou en ek probeer
Al alweer
Om alles wat ek het vir jou te gee
Jy weet
Ek is hier vir jou en jy moet weet
Jy moet weet
Jy moet weet

Op liefde oor die afgrond daar's 'n vlam voor elke vuur
Iewers op 'n stofpad het ons gedans tot hier
So ek staan hier voor jou afrgond met my hart in die rivier
En iewers in die oomblik het ek geval tot hier so ek wil hê
Ek wil hê
Jy moet weet

En die jare gaan verby en om elke hoek en draai is daar 'n salesman met 'n speech
Hoekom dans ons nie verniet

En ek wil hê jy moet weet
Moet weet
Hierdie is vir jou en ek probeer
Al alweer
Om alles wat ek het vir jou te gee
Jy weet
Ek is hier vir jou en jy moet weet
Jy moet weet
Jy moet weet

Die liefde oor die afgrond daar's 'n vlam voor elke vuur
Iewers op 'n stofpad het ons gedans tot hier so ek wil hê
Ek wil hê
Jy moet weet
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy Moet Weet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole à gauche du pouce en l'air
3| symbole à droite de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid