paroles de chanson / Len Muller parole / Vir Die Een Wat Geval Het lyrics  | ENin English

Paroles de Vir Die Een Wat Geval Het

Interprètes Len MullerJoshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Vir Die Een Wat Geval Het par Len Muller lyrics officiel

Vir Die Een Wat Geval Het est une chanson en Afrikaans

Ek het 'n droom gehad
Daar was 'n oop kis gewees
Hartseer in die atmosveer

En toe ek deur die stil gesigte beweeg
En in die kis in kyk
Het ek ontdek dis ek

En ek staan
Ek wonder wat my lewe sê
Ek wonder hoe my storie lees na ek weg is
Wat ek agter gelos het

Toe ek my oë oopmaak
Was alles weer soos dit is
Maar iets was anders in my

Uit die stof het ons opgestaan
In stof sal ons weer gaan lê
Hierdie is jou tweede kans
Hierdie is jou tweede kans

En ek staan
Ek wonder wat my lewe sê
Ek wonder hoe my storie sal lees na ek weg is
Wat ek agter sal los

En vandag
Het ek besluit dat ek wil leef
Het ek besluit dat op die pad na my einde
Sal ek 'n hand wees vir die een wat geval het

Tot die asem uit my longe uit kwyn
Tot my vlees hier in die aarde verdwyn
Sal ek hardloop vir die lig
Tot die ewigheid my kom haal

En ek staan
Wonder wat jou lewe sê
Wonder hoe jou storie sal lees na jy weg is
Wat jy agter sal los
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: JATTIE DE BEER, LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright: Songtrust Ave

Commentaires sur les paroles de Vir Die Een Wat Geval Het

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la croix
2| symbole en bas de la loupe
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid