paroles de chanson / Kurt Darren parole / Jy's 'n Legend lyrics  | ENin English

Paroles de Jy's 'n Legend

Interprète Kurt Darren

Paroles de la chanson Jy's 'n Legend par Kurt Darren lyrics officiel

Jy's 'n Legend est une chanson en Afrikaans

Jy jy jy's 'n legend
Jy ja jy jy's 'n legend

Deur al die bloed en sweet
Deur al die klippe kou
Nooit sal ons dit vergeet
Altyd geglo in jou
Respek

Altyd van voor gely
Altyd die kans gevat
Jy was'i bang vir niks
Trek weg in eerste rat
Respek

Jy jy jy's 'n legend
Jy ja jy jy's 'n legend
'n Groot legende
Jy jy jy's 'n legend
Jy ja jy jy's 'n legend

Plat op die aarde
Deur al die jare heen
Was altyd daar gewees
Altyd die eerste keer
Respek

Staan op en vat vyf
Staan vir die kampioen
Vooreg is myne
Jy het dit als gedoen
Ooo respek

Jy jy jy's 'n legend
Jy ja jy jy's 'n legend
'n Groot legende
Jy jy jy's 'n legend (Jy's 'n legend)
Jy ja jy jy's 'n legend

Lig al die hande op
Hou die legende dop
En vat vyf

Lig al die hande op
Hou die legende dop
Hy kom weer en weer en weer (Hy kom weer en weer en weer)

Jy jy jy's 'n legend
Jy ja jy jy's 'n legend
'n Groot legende
Jy jy jy's 'n legend (Jy's ons legend)
Jy ja jy jy's 'n legend (Jy's 'n legend 'n groot legende)

Jy ja jy jy's 'n legend
Respek
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy's 'n Legend

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole en haut de l'ampoule
3| symbole à droite de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid