paroles de chanson / Karen Zoid parole / Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan lyrics  | ENin English

Paroles de Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan

Interprètes Karen ZoidEarly BNeil Sandilands

Paroles de la chanson Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan par Karen Zoid lyrics officiel

Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan est une chanson en Afrikaans

En toe sien ek weer die berge
En toe sien ek weer die maan
Daar was geen ridders op wit perde
Geen manne op die maan
Vissies in Venesië
En maskers in Wuhan
Daar was panic
Daar was vrede
Toe die wêreld stil gaan staan

En toe wonder ons oor woorde
En waar om te begin?
First we take Manhattan
Then we take Berlin
Wat om te laat gaan?
O wat om te ontgin?
Hoe lank wil ons voort ploeter
Die keuses raak nou min

Hoe verwoord mens rassiskrede?
Dis vervlietend, dis 'n blik
Voor wie lê jy jou gebede?
Wie sal Lot se lot verklik?
Aliminium
Alle wêreld, alle magtig, alle krik
Daar was toilet papier en WIFI
Toe die wêreld wakker skrik

Elke man, vrou en kind
Grashalms in die wind
Soveel liefde wat ons vind

One day
Yeah, one day at a time man
(At a time)
To reach a destination we all have to take that first step
Whether your destination is to rise above the problem that you have now
Or just getting to where you want to be in life
One day at a time
The saying goes, one day is one day
But to get to that day
That one day
That specific day
You’re gonna have to take it one day at a time, man

Die kortste distansie tussen twee punte
Is ‘n straight lyn, en in die lewe is dit ‘n lyn van saam kyk
En saam beteken niks sonder ek en jy nie
Sien jy?
So let’s take it one day at a time

I see ‘n beter tyd, I'ma say what's evident
Ons is saam init, so oorwinning is ‘n definite
Daars 'n ek in jou so wees maar op die uit kyk
En om te kyk na jou moet ek ook self na my kyk
Bid vir verlossing op my knieë, vra die Vader vir help
Skouers breed vir wie geval het om weer op te tel
Sê my mening, my ma se kind byt vas, my guy
Want my bru, we'll make it, just take it one day at a time

Die helde was weer mense
Minder selfvoldaan
Ons was stadig oor die klippe
Ons sal stadig weer op staan
Daar was stilte vir die dromer
Wat êrens heen wou gaan
Ons was broers en ons was susters
Toe die wêreld stil gaan staan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Toe Die Wêreld Stil Gaan Staan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du coeur
2| symbole en bas du nuage
3| symbole à gauche de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid