paroles de chanson / Karen Zoid parole / Met Jou Aan My Sy lyrics  | ENin English

Paroles de Met Jou Aan My Sy

Interprètes Karen ZoidLes Javan

Paroles de la chanson Met Jou Aan My Sy par Karen Zoid lyrics officiel

Met Jou Aan My Sy est une chanson en Afrikaans

Daar's 'n lied in my hart
Met jou aan my sy
Daar is hoop
En vreugde vanaand
En ek voel soos 'n koning
Met jou aan my sy
Daar is alles
Wat net mooi is vanaand

Soos ons stap
In die stofpad
Hand aan hand verby
Al die swaarkry van ons volk
En ons land
En ek sien my koningin
En die liefde wat sy bring
Sy laat die storms
En die swaarkry verdwyn

O, elke oomblik saam met jou
Is 'n hemel om te hou
Elke soen en elke drukkie is genade saam met jou
En ek voel soos 'n koning
Met jou aan my sy
Daar is alles wat net mooi is vanaand

O en elke oomblik saam met jou
Is 'n hemel om te hou
Elke soen en elke drukkie is genade saam met jou
En ek voel soos 'n koning
Met jou aan my sy
Daar is alles wat net mooi is vanaand

Daar's 'n lied
In my hart
Met jou aan my sy

Daar is hoop
Vreugde vanaand
Ja, ek voel soos 'n koning
Met jou aan my sy
Daar is alles wat net mooi is
O alles wat net mooi is
Ja, alles wat net mooi is vanaand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Met Jou Aan My Sy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole en bas du casque
3| symbole à droite du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid