paroles de chanson / Jacques Van Wyk parole / Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel lyrics  | ENin English

Paroles de Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel

Interprètes Jacques Van WykGerrit Janse Van Veuren

Paroles de la chanson Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel par Jacques Van Wyk lyrics officiel

Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel est une chanson en Afrikaans

Op vaste fondamente
Het God Sy kerk gebou
Apostels en profete
Het ons dit toevertrou

Die Koning van die hemel
Herskep deur Woord en Gees
Verlorenis op aarde
Dat hul Sy volk kan wees

Hy roep uit alle volke
'n Volk vir Hom tesaam
Een in geloof en werke
Een in Sy heil'ge naam

Hy gee die brood, die beker
Hy gee die heil'ge doop
Om hulle te verseker
Ek het jul duur gekoop

Ja Hy lê die steen
Hy is die rots, my fondament is vas
Hy's God o ja Hy is

Ja Hy lê die steen
Hy is die rots, my fondament is vas
Hy is God o ja Hy is
Hy is God

Ek wil gereed wees
Vir dié Een wat kom
Ek wil gereed wees
Vir die Bruidegom

Ek wil gereed wees
As Hy ons kom haal
Ek wil gereed wees
As Jesus my kom haal

Ek wil gereed wees
Vir Sy koningkryk
Ek wil gereed wees
As Hy my wil gebruik

Ek wil gereed wees
Om op te staan
Vir Sy koningkryk vir Sy heiligheid
Vir Sy grote naam, ja

Kom vorm my
Net soos U wil
Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my
Net soos U wil
Want ek wil gereed wees
As Jesus kom

Kom vorm my
Net soos U wil
Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my
Net soos U wil
Want ek wil gereed wees
As Jesus kom
As Jesus kom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole à droite de la maison
3| symbole à droite de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid