song lyrics / Jacques Van Wyk / Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel lyrics  | FRen Français

Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel lyrics

Performers Jacques Van WykGerrit Janse Van Veuren

Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel song lyrics by Jacques Van Wyk official

Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel is a song in Afrikaans

Op vaste fondamente
Het God Sy kerk gebou
Apostels en profete
Het ons dit toevertrou

Die Koning van die hemel
Herskep deur Woord en Gees
Verlorenis op aarde
Dat hul Sy volk kan wees

Hy roep uit alle volke
'n Volk vir Hom tesaam
Een in geloof en werke
Een in Sy heil'ge naam

Hy gee die brood, die beker
Hy gee die heil'ge doop
Om hulle te verseker
Ek het jul duur gekoop

Ja Hy lê die steen
Hy is die rots, my fondament is vas
Hy's God o ja Hy is

Ja Hy lê die steen
Hy is die rots, my fondament is vas
Hy is God o ja Hy is
Hy is God

Ek wil gereed wees
Vir dié Een wat kom
Ek wil gereed wees
Vir die Bruidegom

Ek wil gereed wees
As Hy ons kom haal
Ek wil gereed wees
As Jesus my kom haal

Ek wil gereed wees
Vir Sy koningkryk
Ek wil gereed wees
As Hy my wil gebruik

Ek wil gereed wees
Om op te staan
Vir Sy koningkryk vir Sy heiligheid
Vir Sy grote naam, ja

Kom vorm my
Net soos U wil
Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my
Net soos U wil
Want ek wil gereed wees
As Jesus kom

Kom vorm my
Net soos U wil
Kom reinig my in die vuuroond van U heiligheid

Kom vorm my
Net soos U wil
Want ek wil gereed wees
As Jesus kom
As Jesus kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Op Vaste Fondamente / Ek Wil Gereed Wees - Keurspel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol to the right of the target
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid