paroles de chanson / Jack Parow parole / Meisies & Partytjies lyrics  | ENin English

Paroles de Meisies & Partytjies

Interprètes Jack ParowAngie oeh

Paroles de la chanson Meisies & Partytjies par Jack Parow lyrics officiel

Meisies & Partytjies est une chanson en Afrikaans

Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So, kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret

Ek’s back met die good vibes, activate, ek’s hier met die good times, lekker tyd
Terwyl jy by die huis lê en masturbate, hang die cool fokken kids met die rappers uit
Great, merk dit uit op jou almanak want die huis se bass laat die aarde kraak
Later vanaand gaan gevaarlik raak as ons saam met die drake in tale praat

Fuck, dude, dis gans te veel, ah bru, die man’s te ill
Hang ten, dog die deal is al klaar ge-seal want ek ken jou skaars en ek’s klaar verveerld
Ag shame voel jou pyn, maar dis klaar too late as ek elke lyn soos ‘n leeu bekruip
So kom meditate met die greatste uit oor en uit, klaar debate, ek’s uit gefluit

Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret

Poes

Meisies en partytjies

Meisies en partytjies

Ek tune haar by die bar, pizza by die huis kom hang ‘n bietjie uit laat ek ietsie vir jou wys
Die man met lang kêp skiet weer liedjies uit om bietjie ietsie nuuts te kom piets hier met die bass
Ys, met die vibes wat hier inklim, tuis op elke line waar ek inspring
Muis, bra goeie times is die in ding, not just a pretty face, wys in die rigting

Oh no die ou flow bietjie giftig, wow bro, raak gou bietjie rustig
Party in the back, front is dit business, my future looking fokken bright like a flitslig
Jissus, met meer tril as ‘n gong, sit terug, roek ‘n pyp, slat ‘n bong
Wie’s dit, oe sy lyk fun, kom steek bietjie uit by die main fokken man

Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret

Poes

Meisies en partytjies

Meisies en partytjies

Spieël teen die dak naai tot die sonop, meisies raak nat when I come up
Ek het daai shit, daai shit, wanna (Daai shit wanna)
Itty bitty waist en ass so vet vra die waiter vir die tjek
'Cause all I really want is sex en die cherry vibe soos ‘n slet
Damn dis ‘n party, bitches is naughty, lyk soos Barbie, drugs en Ferraris
Drill haar soos die army ay, I like you on me ay

Ek hou van meisies en partytjies in die bed
En almal wat dieselfde like is welkom by my plek
Hier gat alles lekker ons het altyd hope pret
So kom doen saam met ons dinge wat ons more gaan regret

Poes

Meisies en partyjies

Meisies en partyjies

Meisies en partyjies

Meisies en partyjies
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Meisies & Partytjies

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole à droite du casque
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid