paroles de chanson / Jack Parow parole / P.A.R.T.Y lyrics  | ENin English

Paroles de P.A.R.T.Y

Interprète Jack Parow

Paroles de la chanson P.A.R.T.Y par Jack Parow lyrics officiel

P.A.R.T.Y est une chanson en Afrikaans

(P.A.R.T.Y)
(P.A.R.T.Y)
(P.A.R.T.Y)
(P.A.R.T.Y)

Yo, just give me lazy days on the beachfront, ek wil net heeldag rondsit op die see sand
Gee my net 'n sak vol yskoue bier, gee my net 'n bak vleis vir die vuur
Give me time to self-medicate, give me fokken help with the headaches
Gee my oom burgers for the langpad, pak ouma se frikadelle in my rugsak

Gee my sonskyn en goeie waves maak my onbeskof en laat my misbehave
Maak my meestal dronk, hou my aan die gang hou my heel tyd jonk en vir fok al bang
Want hier waar ek bly laat ek val waar ek wil ek kan my hier kry want hier gaan ek chill
Hier waar die parties altyd skop ja hier op die grond met 'n stywe dop

(P.A.R.T.Y) 'Cause I said so
(P.A.R.T.Y) Baby let's go
(P.A.R.T.Y) Nou tot net nou
(P.A.R.T.Y) Klap julle vuiste
(P.A.R.T.Y) 'Cause I said so
(P.A.R.T.Y) Baby let's go
(P.A.R.T.Y) Nou tot net nou
(P.A.R.T.Y)

Yo, hier's hy nou, hier's hy nou, go, hier waar die dop en die entjies flow
Hier waar jy heel nag kan brannas koop, baby hier kan jy na die jol huis toe loop
Dis hier waar die visse altyd byt, ja, hier chill ek maar net rustig uit
Dis die huisie by die see dis vakansie cool, die tent hier lanks die dam, lê ek middae om

Die trip om te kom wat jy wil wees die dop in die kar, die chommies, die gees
Die touchies, die bands, die braais en die biltong
Die manne, die meisies die vriende wat om kom
Die vodka en die waatlemoen die shot en die bier
Die te veel dop en kots teen die muur want dis about fokken time, Summer is hier
So gryp 'n cold one en gooi 'n chop op die vuur

(P.A.R.T.Y) 'Cause I said so
(P.A.R.T.Y) Baby let's go
(P.A.R.T.Y) Nou tot net nou
(P.A.R.T.Y) Klap julle vuiste
(P.A.R.T.Y) 'Cause I said so
(P.A.R.T.Y) Baby let's go
(P.A.R.T.Y) Nou tot net nou
(P.A.R.T.Y)

Yo, waar ook al jy is dis mos die beste visvang by Haarties of kreef oppie Weskus
Surf in Hermanus of dronk raak op Plett voor by die counter of klaar in die bed
Ons is almal mos net hier vir 'n goeie tyd ons is almal mos hier want die jol is great
Want ek's net hier vir die bier en die vleis so as jy saam my wil jol, los jou kak by die huis

(P.A.R.T.Y)
(P.A.R.T.Y)
(P.A.R.T.Y)
(P.A.R.T.Y) Baby let's go

(P.A.R.T.Y) 'Cause I said so
(P.A.R.T.Y) Baby let's go
(P.A.R.T.Y) Nou tot net nou
(P.A.R.T.Y) Klap julle vuiste
(P.A.R.T.Y) 'Cause I said so
(P.A.R.T.Y) Baby let's go
(P.A.R.T.Y) Nou tot net nou
(P.A.R.T.Y)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de P.A.R.T.Y

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole en haut du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid