paroles de chanson / Jack Parow parole / Sannie Sê lyrics  | ENin English

Paroles de Sannie Sê

Interprète Jack Parow

Paroles de la chanson Sannie Sê par Jack Parow lyrics officiel

Sannie Sê est une chanson en Afrikaans

(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)

Yo Sannie het vir Jannie aan die hand gegryp, Jannie het vir Sannie soos 'n man gelyk
Sannie het vir Jannie om die hoek gevry, Jannie het vir Sannie ommie bos gelei
Jannie sê vir Sannie sy's die mooiste vrou, Sannie sê vir Jannie, Jan ek likes van jou
Jannie wou met Sannie trou sy sê sy kannie nou
Jannie klou want Jannie wou Jannie jy's 'n funny ou

Gebou soos 'n pou, gebou vir 'n ou gebou om te go, wat wou, let her go
Sannie roer vir Jannie met 'n yster klou, Jannie wil vir Sannie graag 'n huisie bou
Met 'n white picket fence en 'n swing in die tuin en groot fokken stoep vir 'n lekker glas wyn
Maar Sannie se oë dwaal rond innie dorp vir 'n man met 'n plaas en 'n bloed rooi Porsche

(Die laaitjies is mooi maar te min vir my, ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk)
(Sodat ek vir die ander mans mooi kan lyk, ek soek)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)

Jannie sê vir Sannie maar hy werk vir haar, Sannie verstaan nie sy hou aan met kla
Sannie sê vir Jannie maar hy's altyd reg, Jannie raak verstreurd want sy sê hom sleg
Nou slaap Jannie elke aand in 'n enkelbed en agter in sy kop dink hy Sannie is 'n slet
So hy begin messages te lees op haar sel en sien Sannie sms met sy beste pel

Nou raak Jannie heeltemal befok in sy kop en hy slaat vir Sannie uit met 'n bicycle slot
Laai haar in die kattebak af in die pad klop hom in rat, trap plat, right laat ons gaat
Kom by die plaas grawe 'n gat haar laaste rusplek sal wees in hierie vlak graf
Jannie spring in sy bakkie, wheelspin weg oppad by die straat af na Bart se plek

(Die laaitjies is mooi maar te min vir my ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk)
(Sodat ek vir die ander mans mooi kan lyk, ek soek)
(Goud en diamante, diamant, goud en diamante, blink aan albei kante)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)

Dis haar skuld sy't dit gedoen aan haarself ek het mos gefokken gepraat maar niks het help
Bart maak oop die fokken deur (Yes, Jannie, what's up, is iets verkeerd)
Praat help mos fokkol, Jannie slaan vir Bart plat as hy wegkruip trek die bloed oor die mat
Hy slaat vir Bart nog een keer toe hy try retreat
En dra hom oor sy skouer gooi hom op die backseat

(Die laaitjies is mooi maar te min vir my, ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk)
(Sodat ek vir die ander mans mooi kan lyk, ek soek)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)
(Goud en diamante, diamante, goud en diamante, blink aan albei kante)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sannie Sê

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole en haut de la maison
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid