paroles de chanson / Jack Parow parole / Rolmodel lyrics  | ENin English

Paroles de Rolmodel

Interprète Jack Parow

Paroles de la chanson Rolmodel par Jack Parow lyrics officiel

Rolmodel est une chanson en Afrikaans

Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees

Oh no, julle hou nie op moun nie, shh poes niemand hou van jou ne
So lank nommer een bra, dit raak al lonely, twee dekades niemand fokken kom eers close nie
As no o soos die ou gross flow nie, baie try maar no ou gee my 'n go nie
Die one and only bro, you don't fokken know me, my clothes oh so fresh en flozone polony

Oh no die bro's eerste klas, maak die gras fokken groen daar waar jou beeste was
So maak weer geraas vir die eregaste, kom net weer 'n keer teen jou been gebust
Slaan weer die venster as iemand beter was, maar bra julle kak klink soos 'n kleter klas
So trek jou broek op en maak jou veters vas, want jy's nou in vir 'n meester klas uh

Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas

Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas

Vinnig almal kom en kyk fok 'it hierdie bra is great
Ek move net forward jy's agteruit ek's nie 'n dop nie bra maar ek operate
Almal try so lank om die man te vang, maar ek maak soos die bande van jou Bantam bang
Terwyl jy besig is om aan te gaan, toe pop ek show's uit van Jozi tot Amsterdam

Aan die brand dis moeilik om die vuur te blis, al probeer hulle heeltyd om op my vuur te pis
Dave wil vat gou die stierwiel en bestuur gerus, ek's klaar op die grond pad en die teer gemis
Dis jou eie skuld dat jy laat geslaap het, ek's die grootste kak wat my mal gemaak het
Alles raak goud wat ek aan geraak het so bly tjoep stil as ek klaar gepraat het

Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas

Almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P, Pappa P wees
Almal wil, almal wil Pappa P wees, Pappa P, Pappa P jou fokken baas

Pappa P jou fokken baas
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: Loki Rothman, Zander Tyler
Copyright: Sony/ATV Music Publishing LLC

Commentaires sur les paroles de Rolmodel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du coeur
2| symbole à droite de l'oeil
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid