paroles de chanson / Hannes van der Walt parole / Prys Die Heer Met Blye Galme lyrics  | ENin English

Paroles de Prys Die Heer Met Blye Galme

Interprète Hannes van der Walt

Paroles de la chanson Prys Die Heer Met Blye Galme par Hannes van der Walt lyrics officiel

Prys Die Heer Met Blye Galme est une chanson en Afrikaans

Prys die Heer met blye galme
O my siel daar's ryke stof
Sal solank ek leef my Psalme
Vrolik toewy aan Sy lof
En Hom wat Sy guns my bied
Altyd groot maak in my lied

Halleluja Halleluja
Want so behaag dit die Heer
Halleluja Halleluja
Halleluja want so behaag die Heer
Halleluja

Dis die God der leërmagte
Troue Bondsgod van weleer
God van wordende geslagte
Tot in ewigheid die Heer
Zion sing die God ter eer
Prys Sy grootheid loof die Heer

Halleluja Halleluja
Want so behaag dit die Heer
Halleluja Halleluja
Halleluja want so behaag die Heer
Halleluja

Halleluja Halleluja
Halleluja want so behaag die Heer
Halleluja
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Prys Die Heer Met Blye Galme

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la cible
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole à droite de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid