paroles de chanson / Hannes van der Walt parole / Gebreekte Glas lyrics  | ENin English

Paroles de Gebreekte Glas

Interprète Hannes van der Walt

Paroles de la chanson Gebreekte Glas par Hannes van der Walt lyrics officiel

Gebreekte Glas est une chanson en Afrikaans

Broos maar sterk so duursaam
In die vuur gevorm geduldig
Glas so deursigtig tog vol van hoop

Maar die wêreld kom met stampe en stote
Hier ‘n krakie daar afgesplinter
Duisende stukkies wat nie meer wil pas

Herwin gebreekte glas
Smelt die stukkies tot dit weer pas
Wat krake was is nou ook kosbaar verby
En as ek vergeet wie ek was
Herrinner my ek was eens ook gebreekte glas

Ontnugter gebroke met skerp hoeke
Sny ons terug beseer ons ander
Wat is die doel van ‘n hand vol gebreekte glas?

Herwin gebreekte glas
Smelt die stukkies tot dit weer pas
Wat krake was is nou ook kosbaar verby
En as ek vergeet wie ek was
Herrinner my ek was eens ook gebreekte glas

My hoop gesteel geluk verbrand
Daar’s niks meer oor waarop ek kan staatmaak
Glasmaker blaas weer Sy lewe in my

En as ek vergeet wie ek was
Herrinner Hy my jy was eens ook gebreekte glas
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gebreekte Glas

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du smiley
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid