paroles de chanson / Hannes van der Walt parole / Dit Is n Wonderwerk lyrics  | ENin English

Paroles de Dit Is n Wonderwerk

Interprète Hannes van der Walt

Paroles de la chanson Dit Is n Wonderwerk par Hannes van der Walt lyrics officiel

Dit Is n Wonderwerk est une chanson en Afrikaans

Ek hoor die klanke wat my hart maak
Is die antwoord op Sy roepstem
Die lied wat lees dat Hy altyd hier sal wees

Ek voel die ritmes in die aandwind
Sy liefde wat my hart wen
Geheime wat die Engle ook wil ken

Dit is donderstorm blitse in die donkernag
Die antwoord op dit alles wat nog altyd in my was
Dit is ‘n wonderwerk

Dit is branders wat die oseane in my breek
Die antwoord op dit alles was nog altyd meer en meer
Dit is ‘n wonderwerk

Net die Here sal die antwoord wees
Dit is ‘n wonderwerk

Daar is stiltes oor die vlaktes
Die lewe wat die droom bring
Die boodskap wat die Here oor my sing

Ek voel die ritmes in die aandwind
Sy liefde wat my hart wen
Geheime wat die Engle ook wil ken

Dit is donderstorm blitse in die donkernag
Die antwoord op dit alles wat nog altyd in my was
Dit is ‘n wonderwerk

Dit is branders wat die oseane in my breek
Die antwoord op dit alles was nog altyd meer en meer
Dit is ‘n wonderwerk

Net die Here sal die antwoord wees
Dit is ‘n wonderwerk

Dis donderstorm blitse in die donkernag
Die antwoord op dit alles wat nog altyd in my was
Dit is branders wat die oseane in my breek
Die antwoord op dit alles was nog altyd meer en meer
Dit is ‘n wonderwerk

Net die Here sal die antwoord wees
Dit is ‘n wonderwerk
Net die Here sal die antwoord wees
Dit is ‘n wonderwerk
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dit Is n Wonderwerk

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'étoile
2| symbole en bas du casque
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid