song lyrics / Hannes van der Walt / Prys Die Heer Met Blye Galme lyrics  | FRen Français

Prys Die Heer Met Blye Galme lyrics

Performer Hannes van der Walt

Prys Die Heer Met Blye Galme song lyrics by Hannes van der Walt official

Prys Die Heer Met Blye Galme is a song in Afrikaans

Prys die Heer met blye galme
O my siel daar's ryke stof
Sal solank ek leef my Psalme
Vrolik toewy aan Sy lof
En Hom wat Sy guns my bied
Altyd groot maak in my lied

Halleluja Halleluja
Want so behaag dit die Heer
Halleluja Halleluja
Halleluja want so behaag die Heer
Halleluja

Dis die God der leërmagte
Troue Bondsgod van weleer
God van wordende geslagte
Tot in ewigheid die Heer
Zion sing die God ter eer
Prys Sy grootheid loof die Heer

Halleluja Halleluja
Want so behaag dit die Heer
Halleluja Halleluja
Halleluja want so behaag die Heer
Halleluja

Halleluja Halleluja
Halleluja want so behaag die Heer
Halleluja
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Prys Die Heer Met Blye Galme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid