song lyrics / Hannes van der Walt / In U Teenwoordigheid lyrics  | FRen Français

In U Teenwoordigheid lyrics

Performer Hannes van der Walt

In U Teenwoordigheid song lyrics by Hannes van der Walt official

In U Teenwoordigheid is a song in Afrikaans

In U teenwoordigheid
Verander water in wyn
In U teenwoordigheid
Blaas U weer lewe in my

Kom en verander my
Kom maak my wêreld weer ryk
Doen slegs U wil
In U teenwoordigheid

By U voete kniel ek neer
Smag na U teenwoordigheid
Stroop my van die eie ek
Wat tussen my en U kom staan

Grote God en Koning Heer
Mag ek U meer begeer
Vader Seun en Heilige Gees
Bereik U volmaaktegeid in my

In U teenwoordigheid
Verander water in wyn
In U teenwoordigheid
Blaas U weer lewe in my

Kom en verander my
Kom maak my wêreld weer ryk
Doen slegs U wil
In U teenwoordigheid

O Jesus in U teenwoordigheid
Kom en verander my
Maak my wêreld weer ryk

In U teenwoordigheid
Verander water in wyn
In U teenwoordigheid (Blaas U lewe)
Blaas U weer lewe in my

Kom en verander my
Kom maak my wêreld weer ryk
Doen slegs U wil
In U teenwoordigheid

Doen slegs U wil Heer
U wil met my
U word 'n waaker
Met my die kruis

Vorm my en maak my
Net soos U wil
Op U bly wag ek
Eerig en stil
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In U Teenwoordigheid lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid