paroles de chanson / Ge Korsten parole / Hy's Lief Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Hy's Lief Vir Jou

Interprètes Ge KorstenLynnwoodse Kinderkoor

Paroles de la chanson Hy's Lief Vir Jou par Ge Korsten lyrics officiel

Hy's Lief Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Die jare vlieg verby, het jy die regte pad gegaan?
Weet jy waar jy staan en weet jy waar jy gaan?
Miskien soek jy na iemand, een wat jou sal kan verstaan?
Waarom so mismoedig want God sal met jou gaan

Dis geen geheim nie God kan jou red
Vra Hom om vergifnis in jou gebed
Met ope arms wag Hy vir jou
Dis geen geheim nie Hy is lief vir jou

(Waarom is daar nog twyvel?)
(Waarom wil jy Hom vermy?)
(Waarom wil jy stry?)
(Die tyd is nou verby)

(Maak oop jou hart en laat Hom in)
(Dan voel jy nooit alleen)
Ja gee jou hart vir Jesus
Die Here sal jou seën

Dis geen geheim nie God kan jou red
Vra Hom om vergifnis in jou gebed
Met ope arms wag Hy vir jou
Dis geen geheim nie Hy is lief vir jou
Dis geen geheim nie Hy is lief vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hy's Lief Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à droite de la cible
3| symbole en haut de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid