paroles de chanson / Demi Lee Moore parole / Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") lyrics  | ENin English

Paroles de Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2")

Interprètes Demi Lee MooreHelmut MeijerRené de KlerkTim TheronSven BlumerLukas De Beer

Paroles de la chanson Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") par Demi Lee Moore lyrics officiel

Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") est une chanson en Afrikaans

Nader aan jou

Dis asof ek wakker word vir die eerste keer
‘n Dag wil breek na die donker nag, ek sien jou weer
Ek's so gewoond aan die lyne - die maniere van jou lyf
Skielik, skielik word jy meer

Ek moet opkom vir asem
Dis net jy wat my vervul

So naby maar jy trek my nader
Voel jou hartklop hier teen my vel
Die ritme van jou asemhaling
Trek my dieper - steeds dieper in
Die hitte oor jou lyf se lyne
Is ‘n vuur wat spoel oor my siel
My naam wat vorm op jou lippe
Trek my nader, nader aan jou
Nader aan jou

‘n Deur gaan oop, ‘n deur gaan toe vir ‘n ander een
‘n Hart maak toe, ‘n hart maak oop vir die regte een
Ek's so gewoond aan die mure, buitelyne van my pyn
Skielik, skielik het ek jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2")

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'étoile
2| symbole à gauche de l'enveloppe
3| symbole en haut de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid