paroles de chanson / Demi Lee Moore parole / Sproëtjies lyrics  | ENin English

Paroles de Sproëtjies

Interprète Demi Lee Moore

Paroles de la chanson Sproëtjies par Demi Lee Moore lyrics officiel

Sproëtjies est une chanson en Afrikaans

Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
Waar die kinders naskool in die middae kom speel en baljaar
En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen

En ek sê, "Sproëtjies, liefling, daar's 'n reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees

Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby
En glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn
En eendag sien ek Sproëtjies weer en my oë staar verdwaas
Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaen

En ek sê, "Sproëtjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees
Want jys pragtig liefling"
En sy druk saggies my hand
En sê, "Ek wens ek kon my deur jou oë sien"

Ek gaan by die skouburg een aand, na 'n opvoering kyk
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n fee prinses lyk
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis Sproëtjies wat harte so bekoor

En ek sê, "Sproëtjies, liefling
Daar's 'n reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie
En die trane in jou oë?
Sproëtjies jy's pragtig
En ek hou haar teen my vas
Sy sê, "Ek wens ek kon my deur jou oë sien"
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sproëtjies

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole à gauche du pouce en l'air
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid