song lyrics / Demi Lee Moore / Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") lyrics  | FRen Français

Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") lyrics

Performers Demi Lee MooreHelmut MeijerRené de KlerkTim TheronSven BlumerLukas De Beer

Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") song lyrics by Demi Lee Moore official

Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") is a song in Afrikaans

Nader aan jou

Dis asof ek wakker word vir die eerste keer
‘n Dag wil breek na die donker nag, ek sien jou weer
Ek's so gewoond aan die lyne - die maniere van jou lyf
Skielik, skielik word jy meer

Ek moet opkom vir asem
Dis net jy wat my vervul

So naby maar jy trek my nader
Voel jou hartklop hier teen my vel
Die ritme van jou asemhaling
Trek my dieper - steeds dieper in
Die hitte oor jou lyf se lyne
Is ‘n vuur wat spoel oor my siel
My naam wat vorm op jou lippe
Trek my nader, nader aan jou
Nader aan jou

‘n Deur gaan oop, ‘n deur gaan toe vir ‘n ander een
‘n Hart maak toe, ‘n hart maak oop vir die regte een
Ek's so gewoond aan die mure, buitelyne van my pyn
Skielik, skielik het ek jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nader Aan Jou (Van "Klein Karoo 2") lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid