paroles de chanson / Danny Smoke parole / As Jy So Vir My Kyk lyrics  | ENin English

Paroles de As Jy So Vir My Kyk

Interprète Danny Smoke

Paroles de la chanson As Jy So Vir My Kyk par Danny Smoke lyrics officiel

As Jy So Vir My Kyk est une chanson en Afrikaans

Ure minute sekondes vier mure
Ons wag al ons lewe vir nou
Die maanlig beklemtoon jou lyf my begeerte
Raak sterker en sterker vir jou

As jy so vir my kyk
Oh ho
Jy kannie so mooi lyk

As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk (So vir my kyk)

Dink jy ‘n mens kan vir iemand teveel sê
Teveel wys hoe lief jy haar het?
Net as sy die een is ja werklik die een is
Sal als wat jy gee haar dalk red

Sy sal so vir jou kyk
Oh ho
Dat sy self soos joune lyk

As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk (So vir my kyk, as jy so vir my kyk)

As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, DANNY SMOKE, JOHAN VORSTER
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Commentaires sur les paroles de As Jy So Vir My Kyk

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à gauche du cadenas
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid