song lyrics / Danny Smoke / As Jy So Vir My Kyk lyrics  | FRen Français

As Jy So Vir My Kyk lyrics

Performer Danny Smoke

As Jy So Vir My Kyk song lyrics by Danny Smoke official

As Jy So Vir My Kyk is a song in Afrikaans

Ure minute sekondes vier mure
Ons wag al ons lewe vir nou
Die maanlig beklemtoon jou lyf my begeerte
Raak sterker en sterker vir jou

As jy so vir my kyk
Oh ho
Jy kannie so mooi lyk

As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk (So vir my kyk)

Dink jy ‘n mens kan vir iemand teveel sê
Teveel wys hoe lief jy haar het?
Net as sy die een is ja werklik die een is
Sal als wat jy gee haar dalk red

Sy sal so vir jou kyk
Oh ho
Dat sy self soos joune lyk

As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk (So vir my kyk, as jy so vir my kyk)

As jy so vir my kyk
Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk

Word iets wakker in my wat ek nie kan keer nie
Wat ek nie meer wil beheer nie
As jy so as jy so vir my kyk

Doen ek alles aan jou wat ek nie kon sê nie
En daar’s niks meer selfbeheer nie
As jy so, as jy so vir my kyk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, DANNY SMOKE, JOHAN VORSTER
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Comments for As Jy So Vir My Kyk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid