paroles de chanson / Danny Smoke parole / Gaan Ons Inlê lyrics  | ENin English

Paroles de Gaan Ons Inlê

Interprète Danny Smoke

Paroles de la chanson Gaan Ons Inlê par Danny Smoke lyrics officiel

Gaan Ons Inlê est une chanson en Afrikaans

Ek weet jy hoor nie elke dag nie
Maar ek is nie ’n man wat op my laat wag nie
Moenie jou oë
Vir my wegdraai nie

Want hoe ek vir jou kyk gaan iets wakker maak
En jy gaan vir my sê dat ek jou mal kan maak
En jy sal my nooit
Ooit kan vergeet nie
As die wind oor jou vel kom waai dit wat met jou gebeur lyk vir my so mooi

Gaan ons inlê?
Vir ‘n laaste keer jou vir my weer hê
Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê
Onthou jy gisteraand toe jy vir my wil gee wat ek vir jou wil gee my baby

Kom druk dit teen my vas jou lyf teen my
Jou bene is wat ek begeer om my
En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry hoe meer gaan jy my kry my baby
Gaan ons inlê?

Soos die oggend om ons breek en jy wakker word
Sê jy vir my jy’s lus vir ‘n koue stort
Die hitte stoot op
En jy moet afkoel

But jy gaan my moet stop want alles wat jy doen
Dit lyk vir my soos nog ek kan nie ophou soen jou vel teen my vel
Dis so elektries
As die wind deur die vensters waai dit wat met jou gebeur ek hoef nie meer te raai

Gaan ons inlê?
Vir ‘n laaste keer jou vir my weer hê
Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê
Onthou jy gisteraand toe jy vir my wil gee wat ek vir jou wil gee my baby

Kom druk dit teen my vas jou lyf teen my
Jou bene is wat ek begeer om my
En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry hoe meer gaan jy my kry my baby
Gaan ons inlê?

Ooh gaan ons inlê?

Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: ADRIANA ADRIANA, CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, DANNY SMOKE, JOHAN VORSTER, SALLY KOTZE
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Commentaires sur les paroles de Gaan Ons Inlê

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du coeur
2| symbole en bas du nuage
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid