paroles de chanson / Danny Smoke parole / My Weer Skoon Was lyrics  | ENin English

Paroles de My Weer Skoon Was

Interprète Danny Smoke

Paroles de la chanson My Weer Skoon Was par Danny Smoke lyrics officiel

My Weer Skoon Was est une chanson en Afrikaans

Dit is moeilik om aan die slaap te raak as die wind en die waarheid jou wakker maak
Gebroke huis en gebroke siel
Gebroke hart het ek jou verniel?
Hoe de hel (Hoe de hel)
Sal ek ooit (Sal ek ooit)
Kan oopmaak?

Ek wens ek was iemand anders
Ek wens ek kon jou elke aand vashou
En jou teen my toevou

Ek wens ek was êrens anders sal jy my onthou soos ek toe was?
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was

Daar is iets in die donker wat my onderkry as die stories wat jy hoor is wat jou glo van my
Ek is uitgekies en gemaak vir jou
Maar jy was nooit myne om vir my te hou
Hoe de hel (Hoe de hel)
Sal ek ooit (Sal ek ooit)
Kan oopmaak?

Ek wens ek was iemand anders
Ek wens ek kon jou elke aand vashou
En jou teen my toevou

Ek wens ek was êrens anders sal jy my onthou soos ek toe was?
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was

Ek wens ek was iemand anders
Ek wens ek kon jou elke aand vashou
En jou teen my toevou

Ek wens ek was êrens anders sal jy my onthou soos ek toe was?
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was
Vind dit in jou hart om my weer skoon te was
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: DANNY SMOKE, JOHAN VORSTER
Copyright: Warner Chappell Music, Inc.

Commentaires sur les paroles de My Weer Skoon Was

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole en haut du nuage
3| symbole en haut de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid