paroles de chanson / DJ Ossewa parole / Ons het die gees lyrics  | ENin English

Paroles de Ons het die gees

Interprète DJ Ossewa

Paroles de la chanson Ons het die gees par DJ Ossewa lyrics officiel

Ons het die gees est une chanson en Afrikaans

DJ Ossewa, wat die party begin
Almal op jul voete en doen daai ding
Stamp daai bene en hande klap bo
Die Ossewa woema en hy gaan so

Ons het die gees, ja man ja
Ons het dit in ons hande, ja man ja
Ons het die gees, ja man ja
Ons het dit in ons voete, ja man ja

Ons het die gees, ja man ja
Ons het dit in ons hande, ja man ja
Ons het die gees, ja man ja
Ons het dit in ons voete, ja man ja

Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voet

Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voet

Mango mango (Mango mango)
Veselperske (Veselperske)

Die ander sit en braaivleis hou (Die ander sit en braaivleis hou)
Dis hier waar ons die party hou (Dis hier waar ons die party hou)
Die ander sit en braaivleis hou (Die ander sit en braaivleis hou)
Dis hier waar ons die party hou (Dis hier waar ons die party hou)

Ja is jy lus
Vir 'n stukkie vis?
Of is jy bang
Dat ons jou gaan vang?

Staan op jou stoel
Want jy is cool
Jy het die gees
Maak soos 'n bees
Staan op jou stoel

Ons het dit
Ons het dit
Ons het dit
Ons het dit

Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voete
Ons het dit in ons voet

Ons het die gees, ja man ja
Ons het dit in ons hande, ja man ja
Ons het die gees, ja man ja
Ons het dit in ons voete, ja man ja

(Ons het die gees) ja man ja
(Ons het dit in ons hande) ja man ja
(Ons het die gees) ja man ja
(Ons het dit in ons voete) ja man ja
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons het die gees

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid