paroles de chanson / DJ Ossewa parole / Sokkiejol lyrics  | ENin English

Paroles de Sokkiejol

Interprète DJ Ossewa

Paroles de la chanson Sokkiejol par DJ Ossewa lyrics officiel

Sokkiejol est une chanson en Afrikaans

Kom jy by die saal is dit lekker vol
Almal is hier vir 'n sokkiejol
Ek en my bokkie loop hand aan hand
Die DJ se musiek is aan die brand

Ons sit daar eenkant teen die muur
Maar dit was als van korte duur
Want toe begin daai DJ kook
En die buurt kom by my spook

Dis 'n sokkie sokkie sokkiejol
'n Sakkie sakkie langarm
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai

Dis 'n sokkie sokkie sokkiejol
'n Sakkie sakkie langarm
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai

Ons gly en sweef daar oor die vloer
Die musiek, dié laat ons lywe roer
Die ligte flits en die ligte blits
Dis die ligte wat ons rond laat rits

Ons skoffel deur tot toemaak tyd
En almal hier, ja kap'it uit
Die pas is los en die pas is kwaai
Ek en my bokkie het laat waai

Dis 'n sokkie sokkie sokkiejol
'n Sakkie sakkie langarm
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai

Dis 'n sokkie sokkie sokkiejol
'n Sakkie sakkie langarm
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai

Dis toemaak tyd, ons moet huis toe gaan
En almal skree, ag kom aan man
Die DJ gee ons nog 'n kans
En ons kry ons laaste dans

Dis 'n sokkie sokkie sokkiejol
'n Sakkie sakkie langarm
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai

Dis 'n sokkie sokkie sokkiejol
'n Sakkie sakkie langarm
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai

Dis 'n sokkie sokkie sokkiejol
'n Sakkie sakkie langarm
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai
'n Lekker lekker draai, o lekker lekker swaai
'n Lekker lekker two-step draai
'n Lekker lekker two-step draai
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sokkiejol

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole à gauche de l'appareil photo
3| symbole en bas du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid