paroles de chanson / Coenie De Villiers parole / Net 'n Bietjie Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de Net 'n Bietjie Liefde

Interprète Coenie De Villiers

Paroles de la chanson Net 'n Bietjie Liefde par Coenie De Villiers lyrics officiel

Net 'n Bietjie Liefde est une chanson en Afrikaans

Net 'n bietjie liefde eis die kleinste strompelaar
En eis hiermee die hoogste wat 'n sterfling kan ervaar

Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel
Vir eindige mensies soos ons is
Is liefde gevra eens te veel

Net 'n bietjie liefde is die bakvis se versoek
Maar weet nie dat sy end-uit na hierdie droom gaan soek

Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel
Vir eindige mensies soos ons is
Is liefde gevra eens te veel

Net 'n bietjie liefde, roep die digter, hy's radeloos
Want sonder hierdie dryfkrag is sy versies waardeloos

Net 'n bietjie liefde, sug die huisvrou na haar dag
Vermoed dat sy 'n leeftyd op dié wonder gaan bly wag

Net 'n bietjie liefde, huil die ou vrou sy's terminaal
En weet dat sy daarsonder die laaste grens moet haal

Mensekinders, almal
Kleuter, digter, swaar bejaarde vra rykdom, roem, gesondheid

Vra blinkgeod uit die aarde
Vra alles wat die gode bied, die wyn, die vrou, die lied, oh

Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel

Vra alles behalwe die liefde
Want liefde gevra is te veel
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Net 'n Bietjie Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la poubelle
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid