paroles de chanson / Coenie De Villiers parole / Luister lyrics  | ENin English

Paroles de Luister

Interprètes Coenie De VilliersHemelbesem

Paroles de la chanson Luister par Coenie De Villiers lyrics officiel

Luister est une chanson en Afrikaans

Luister
As my lirieke drop ek weet die klank
Hier te kort en daar te lank
Hier Pinocchio daar ‘n plank
Hier is God en daar's ‘n standbeeld

Hier ‘n klok en daar alarm
Hier ‘n job en daar bedank
Hier's ons tops en dan down
Wat gaan believers nog aanbeveel?

Ja luister, luister en luister dan weer
Want kom ons wees eerlik ons luister nie meer
Wie’t ‘n prys, wie’t ‘n kruis, wie’s ‘n kluisenaar heer
Help ons, voor ons onse woorde wil straal
Oor ‘n podium, ‘n foon, oor ‘n grooterige skare
Open tog die poorte van ons ore kanaal

Luister
Maak oop jou ore broer die woorde roep
Niemand luister meer nie
Jou ore is toe, al slat ‘n woordeboek jou ore broer

Niemand luister meer nie
Maak oop jou ore broer die woorde roep
Niemand luister meer nie
Jou ore is toe, al slat ‘n woordeboek jou ore broer

Luister
Luister
Luister

Nou, back in the day, Coenie ek ek djy
Ons loop die regte hek verby en enter die segregate
Die Skeppers van tyd het dit gebruik om telle te seperate
Nou vir die record as ons entertain en die track so lyk
Let's take the fans back to basics verby die rapping days
Maak hulle weer behep met luister
Luister
Luister

Ja als het verskillende rhythms wat vul hier van binne
Dit skud nie die pilles van kinders want hulle moet steeds hoor
My lippe bring drips wat ek druk by die drimpel van jou deur oor
En dis ‘n vragskip met ‘n skatkis sukkelend die see oor
Sit ‘n skulp teen die kant van jou kop, dalk kan jy die see hoor

Luister
Maak oop jou ore broer die woorde roep
Niemand luister meer nie
Jou ore's toe, al slat ‘n woordeboek jou ore broer

Niemand luister meer nie
Maak oop jou ore broer die woorde roep
Niemand luister meer nie
Jou ore is toe, al slat ‘n woordeboek jou ore broer

Jy kan maar luister
Jou hart is koud, jy blou bibberend knees
Het ek bibberend binne ‘n bib geleer
Dis ‘n biblioteek (Luister)

Met my oë dribble ek deur
My brille en lees wat binne jou steur
So prik jou ore en klim in my gees, dit klink billik meneer
Het jou uitgeluister en nou is dit my beurt

(Dis my beurt ou Coenie man ek meen)
(Ons wil ook uitgeluister word is dit nie so nie? Yep)
(Wat sê jy altyd? Mmm)
(Luister en dan luister weer)
(Altyd ‘n tweede keer)
(Maar dit lyk my nie dit gebeur vandag nie, wat sê jy?)
(Niemand luister meer weer 'n keer nie)

Luister
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Luister

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'horloge
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid