paroles de chanson / Coenie De Villiers parole / Polvyntjie lyrics  | ENin English

Paroles de Polvyntjie

Interprète Coenie De Villiers

Paroles de la chanson Polvyntjie par Coenie De Villiers lyrics officiel

Polvyntjie est une chanson en Afrikaans

Kom sit hier by my, my klein ou, polvyntjie
Al wat ek vra is 'n drukkie en maybe 'n wyntjie
Goedkoop bosbloed is ook maar goed vir my
Society rejected me, polvyntjie

Maar op die baai in my skip
Is ek nou al geluk
Independent
You see that's me

Daar's 'n wind op die kaai
Daar's die snoek sellers cry
Polvyntjie, jy weet dis die sout en die sweet vir my

Wel, dis die wind en die weer waar die dinge gebeur, polvyntjie
So 'n paar keer dronk, weet jy hoe lyk dit in die tronk, polvyntjie
Maar dis die lewe vir my, jy dink die ring kan maar bly, polvyntjie
Society rejected me, polvyntjie

Maar op die baai in my skip
Is ek nou al geluk
Independent
You see
That's me

Daar's 'n wind op die kaai
Daar's die snoek sellers cry
Polvyntjie, jy weet dis die sout en die sweet vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Polvyntjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du cadenas
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole à droite de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid