paroles de chanson / CHARLIZE BERG parole / Sal Jy Bly Vanaand? lyrics  | ENin English

Paroles de Sal Jy Bly Vanaand?

Interprète CHARLIZE BERG

Paroles de la chanson Sal Jy Bly Vanaand? par CHARLIZE BERG lyrics officiel

Sal Jy Bly Vanaand? est une chanson en Afrikaans

Sê net jy sal bly
Jou arms rondom my
Terwyl die sterre helder raak
Die Melkweg mooier maak

Die werêld om ons sing
Soos liefde ons omring
Die hemel daal nou om ons neer
Geen einde geen verweer

Bly by my
Hou my vas en naby jou (Naby jou)
Jy weet ek wens
Dat die aand vir ewig hou

Sal jy bly vanaand
Hier by my vanaand?
Soos 'n droom wat alles onvergeetlik maak

Sal jy bly vanaand
Hier by my vanaand?
Tussen sterre waar ons harte een kan raak
Sal jy bly vanaand?

En kan jou oë oopmaak
Jou wêreld myne maak
Saam met jou wil ek verdwaal
Jou soen 'n duisend maal

Die horison verby
Verskiet 'n ster vir jou en my
En ek glo dat wense waarheid word
Vanaand weet ek dis jy

Bly by my
Hou my vas en naby jou
Bly by my
Mag die oomblik altyd hou

Sal jy bly vanaand
Hier by my vanaand?
Soos 'n droom wat alles onvergeetlik maak

Sal jy bly vanaand
Hier by my vanaand?
Tussen sterre waar ons harte een kan raak
Sal jy bly vanaand?

Glo vertrou
Laat jou hart vir jou besluit
As ons harte deel
Sal ons liefde vloei daaruit

Sal jy bly vanaand
Hier by my vanaand?
Soos 'n droom wat alles onvergeetlik maak

Sal jy bly vanaand
Hier by my vanaand?
Tussen sterre waar ons harte een kan raak
Sal jy bly vanaand?
Sal jy bly vanaand?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sal Jy Bly Vanaand?

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la maison
2| symbole en bas de l'ampoule
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid