paroles de chanson / CHARLIZE BERG parole / As Jy Weet Dis Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de As Jy Weet Dis Liefde

Interprète CHARLIZE BERG

Paroles de la chanson As Jy Weet Dis Liefde par CHARLIZE BERG lyrics officiel

As Jy Weet Dis Liefde est une chanson en Afrikaans

Gestuur vir my
Gestuur om my weer lief te laat kry
Met 'n kyk in jou oë
Wat my weereens laat glo in myself

Jy bring vir my
Jy bring vir my 'n hart wat nuut is
Met 'n strik omgebind
Het jy my hier gevind net vir jou

Ek wonder hoe
Jy dit reg kry?
En ek wonder hoekom
Ek vir myself kan sê?

Soen 'n bietjie stadiger
Lag 'n bietjie harder lief 'n bietjie dieper en beter
As jy weet vir verseker

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel
Trek 'n bietjie harder lief 'n bietjie dieper en beter
As jy weet verseker dis liefde

Belowe my
Belowe my jy sal net so bly
En dat jy altyd sal wys
Hoe jy net aan my sy hier wil wees
Aan my sy wil wees

Ek wonder hoe
Jy dit reg kry?
En ek wonder hoekom
Ek vir myself kan sê?

Soen 'n bietjie stadiger
Lag 'n bietjie harder lief 'n bietjie dieper en beter
As jy weet verseker

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel
Trek 'n bietjie harder lief 'n bietjie dieper en beter
As jy weet verseker dis liefde
As jy weet verseker dat daar is niks beter as liefde
So as dit is hoe jy voel

Soen 'n bietjie stadiger
Lag 'n bietjie harder lief 'n bietjie dieper en beter
As jy weet verseker

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel
Trek 'n bietjie harder lief 'n bietjie dieper en beter
As jy weet verseker dis liefde

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel
Trek 'n bietjie harder lief 'n bietjie dieper en beter
As jy weet verseker dis liefde
Dis liefde
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Commentaires sur les paroles de As Jy Weet Dis Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la maison
2| symbole en haut de la cible
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid